WP Musiek - WP Music
  • Home
  • Gemini Singing Competition 2021
  • Gemini Music Academy
  • Gemini Singing Competition 2020
  • Gemini Singing Competition 2019
  • Gemini Singing Competition 2018
  • Gemini Singing & Talent 2017
  • Gemini Singing & Talent 2016 & Earlier
  • Submit Your Form
Die Golden Oldies Talent Kompetisie is slegs vir persone 30 jaar en ouer. Die ouderdom perk was voorheen 35 maar as gevolg van al die navrae het ons besluit om dit 30 te maak. Die rede vir hierdie kompetisie is om daar soveel kompetisies is wat nie die geleentheid bied vir die ouer persoon om sy/haar talent uit te leef nie.  Meeste kompetisies se ouderdoms beperking is tot 'n maksimum van 35. 

Die Golden Oldies Talent Kompetisie is dus die enigste en eerste kompetisie van sy soort.  Ons uitdunne asook die finaal word gehou by The Palms op die volgende datums:

2012 se Finaliste en Gaskunstenaars


Finaliste

Gaskunstenaars


Oudisies vir 2012 het plaasgevind op
Saterdag 8 September om 14:00
en
Saterdag 15 September om 12:00

Finaal
Saterdag 13 Oktober om 12:00


Kontant Pryse!!!!

Gevorderde Afdeling:

1ste Plek - R1,000.00
2de Plek - R750.00
3de Plek - R500.00


Beginner Afdeling:

1ste Plek - R1,000.00
2de Plek - R750.00
3de Plek - R500.00

Inskrywings vorm vir 2012 (Gesluit)

inskrywings_vorm_2012_faks.pdf
File Size: 626 kb
File Type: pdf
Download File


2011 se Deelnemers en Gaskunstenaars


Voorskou Kunstenaars

As gevolg van die weer kon ek ongelukkig nie mooi fotos neem
van ons laate uitdun rondte nie.

So paar van ons deelnemers

As gevolg van die weer kon ek ongelukkig nie mooi fotos neem
van ons laaste uitdun rondte nie.
Picture
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.